Hond Moet Poefie

Original price was: R50.00.Current price is: R25.00.
  • USD: $1.32

Hond Moet Poefie by Neumical. Tuned and Mastered by Michael Hawthorne. Listen for FREE on your favourite music streaming platform: neumical.za.net/links [Nonesens Intro] Beter wees weg Of jy beter dood wees Beter wees weg of jy beter dood wees Beter wees weg of jy beter dood wees [Brug] Soek ‘n plek vir die hond, moet…

SKU: Hond Moet Poefie
Category:
Tags: ,

Description

Hond Moet Poefie by Neumical. Tuned and Mastered by Michael Hawthorne.

Listen for FREE on your favourite music streaming platform: neumical.za.net/links

[Nonesens Intro]
Beter wees weg
Of jy beter dood wees
Beter wees weg of jy beter dood wees
Beter wees weg of jy beter dood wees

[Brug]
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou poefie
‘n Plek vir die hond, moet nou kak. Nou kak maak!

[Intro]
Opstaan, jy was reg ons moet weg,
Ek moet nou piepie, Of jy gan bitter spuit wees,
Beter wees reg, of jy trap in my plas,
Beter wees weg, of jy gaan kak spuit wees

[Brug]
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou poefie
‘n Plek vir die hond, moet nou kak. Nou kak maak!

[Vers]
Volg my elke stap, eet wat ek eet
Speel met jou pop, ek weet wat jy weet
Vreet die Croc, jy haat my swak styl
Ek beter wees want as ek weer kyk is jy weg

[Koor]
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou poefie
‘n Plek vir die hond, moet nou kak. Nou kak maak!
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou piepie
‘n Plek vir die hond, moet nou kots. Nou naar maak!

[Brug]
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou piepie
‘n Plek vir die hond, moet nou kak. Nou kak maak!

[Vers]
Opstaan, jy was reg ons moet weg,
Ek moet nou piepie, Of jy gan bitter spuit wees,
Beter wees reg, of jy trap in my plas,
Beter wees weg, of jy gaan kak spuit wees

[Brug]
Wat kyk jy, hou verby, boef jy gaan gebyt word,
Wat soek jy, gly verby, ek veskeer jou pos, ek steel jou kos.
Beter wees reg, of jy trap in my plas,
Beter wees weg, of jy gaan kak spuit wees

[Koor]
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou poefie
‘n Plek vir die hond, moet nou kak. Nou kak maak!
Soek ‘n plek vir die hond, moet nou poefie
‘n Plek vir die hond, moet nou piepie. Nou nat maak!

[Brug]
Wat kyk jy, hou verby, boef, jy gaan gebyt word,
Wat soek jy, gly verby, ek verskeer jou pos, ek steel jou kos.

[Outro]
Nou’s jy weg, ek lê en wag, al heel fokken dag,
Dans jy terug, jy trap op my en breek amper my rug,
Ek swaai my stert, want eks altyd bly, jy’s hier by my!

[Outro]
Beter wees reg, of jy trap in my plas,
Beter wees weg, of jy gaan kak spuit wees
Woef woef woef, bring die woefkardoes

Blaf blaf blaf, klim jou been want ek is, laf laf laf

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hond Moet Poefie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *