Otjie

Original price was: R50.00.Current price is: R25.00.
  • USD: $1.41

Otjie potjie vette vark, werk in sy tuin met ‘n langsteelhark Hy hark en hark tot die steeltjie breek, En boems vir Otjie in die magie steek. En daar lê Otjie neus in die lug, en stywe poot. [Koor] Maar Otjie is nie net enige ou vette vark nie, Otjie is die beste! Otjie is…

SKU: Otjie
Category:
Tags: ,

Description

Otjie potjie vette vark, werk in sy tuin met ‘n langsteelhark
Hy hark en hark tot die steeltjie breek, En boems vir Otjie in die magie steek. En daar lê Otjie neus in die lug, en stywe poot.

[Koor]
Maar Otjie is nie net enige ou vette vark nie,
Otjie is die beste! Otjie is van die Weste!

[Vers]
Otjie doen net besigheid by GWK en Agri Mark
Otjie koop toe vir hom ‘n langsteel ysterhark!

[Vers]
Otjie potjie vette vark, werk in sy tuin met ‘n langsteelhark
Hy hark en hark tot die steeltjie breek, En boems vir Otjie in die magie steek.

[Bridge]
En daar lê Otjie, neus in die lug, en stywe oog.

[Vers]
Otjie doen net besigheid by GWK en Agri Mark
Otjie koop toe vir hom ‘n langsteel ysterhark!

[Bridge]
Otjie is nou reg, Otjie is nou weg
Otjie kan mos nou lekker in sy tuintjie werk.

[Verse 1]
Otjie potjie vette vark, werk in sy tuin met ‘n langsteelhark.
Hy hark en hark tot die steeltjie breek, En boems vir Otjie in die magie steek.

[Bridge]
En daar lê Otjie, neus in die lug, en stywe poot.

[Koor]
Maar Otjie is nie net enige ou vette vark nie,
Otjie is die beste! Otjie is van die Weste!

[Vers]
Otjie potjie vette vark, werk in sy tuin met ‘n langsteelhark.
Hy hark en hark tot die steeltjie breek, En boems vir Otjie in die magie steek.

[Bridge]
En daar lê Otjie, neus in die lug, en stywe poot.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Otjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *