Poedingpens

Original price was: R50.00.Current price is: R25.00.
  • USD: $1.32

Poedingpens by Neumical. Tuned and Mastered by Michael Hawthorne. Listen for FREE on your favourite music streaming platform: neumical.za.net/links [Intro] Ek is heeldag famous, Vir my poeding pens Ek sweet in die winter Wants eks so kak hot [Koor] Kom voel die poeding pens Die poeding pens Kom voel die poeding pens Die poeding pens…

SKU: Poedingpens
Category: ,
Tags: ,

Description

Poedingpens by Neumical. Tuned and Mastered by Michael Hawthorne.

Listen for FREE on your favourite music streaming platform: neumical.za.net/links

[Intro]
Ek is heeldag famous,
Vir my poeding pens
Ek sweet in die winter
Wants eks so kak hot

[Koor]
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens

[Vers]
Ek is heeldag famous,
Vir my poeding pens
Ek sweet in die winter
Wants eks so kak hot
My ma het gesê ek’s special
Jy’s nasty want jy vreet snot.

[Koor]
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens

[Vers]
Ek is al heeldag famous,
Vir die poeding pens van my
Ek poep in jou geselskap
Wants eks lankal heeltemal vrot
My ma het gesê ek’s special
Jy’s nasty want jy vreet snot.

[Koor]
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens

[Vers 3]
Poeding pens maak mal
Dis die bron van al my krag
Mosh, vir die poeding pens
Grom, vir die poeding pens.

[Koor]
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens

[Brug]
My ma het gesê ek’s special (Jy’s special)
Vir die poeding pens van my (Jy’s precious)
Vir die poeding pens van my (Jy’s te oulik)

[Vers]
Ek is heeldag famous,
Vir my poeding pens
Ek sweet in die winter
Wants eks so kak hot
My ma het gesê ek’s special (Jy’s special)
Vir die poeding pens van my (Jy’s precious)
Vir die poeding pens van my (Jy’s te oulik)

[Koor]
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens

[Outro]
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens
Kom voel die poeding pens
Die poeding pens

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Poedingpens”

Your email address will not be published. Required fields are marked *