Description
Hy slyp in die donker, die slymerige monster!
Skaduwees teen die muur, die grillerige ondier!
Boor gate in jou muur om jou geheime af te luister!
[Vers]
Koekeloer soos ’n creep! Jy’s ’n fokken creep!
Jy’s ’n freak! Jy’t fokken webbed feet!
Jy’s ’n fokken creep! Jou fokken freak!
[Koor]
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!
[Vers]
Skarrel rond soos ’n creep! Jy’s ’n fokken creep!
Staar langer want jy’s ’n freak!
Jy’s ’n fokken creep! Jou fokken freak!
[Koor]
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!
[Brug]
Briek my (Een!) Briek my (Twee!) Briek my (Drie!).
Briek my voor ek die creep hel toe stuur!
[Koor]
Trap die freak! Dis die fokken creep!
Trap die creep! Dis die fokken freak!
Trap die freak! Dis die fokken creep!
Trap die creep! Dis die fokken freak!
[Vers]
Ek‘s nie bang vir spoke of demone
Maar draai nooit jou rug op die onmenslike monster
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)
[Koor]
Trap die freak! Dis die fokken creep!
Trap die creep! Dis die fokken freak!
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)
[Ta ta Hasie Hasie]
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)
Reviews
There are no reviews yet.