Sonder Hoop Is Ons Niks

Original price was: $2.63.Current price is: $1.32.
  • ZAR: R25.00

[Vers] Almal het hoop nodig, maar kan jy sonder geld Het jy al alles probeer, want sonder ondersteuning is jy niks [Koor] Hemel in my drome, hel op aarde. Die toekoms hang aan drade. Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!) Sonder hoop is ons niks (Niks!) [Vers] Almal is reg, jy’s verkeerd, jy…

SKU: Sonder Hoop Is Ons Niks
Category:
Tags: ,

Description

[Vers]
Almal het hoop nodig, maar kan jy sonder geld
Het jy al alles probeer, want sonder ondersteuning is jy niks

[Koor]
Hemel in my drome, hel op aarde.
Die toekoms hang aan drade.
Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)

[Vers]
Almal is reg, jy’s verkeerd, jy moet maar net daarvan vergeet.
Ruk jou reg, maak daai plan want jy het nog net soveel om te tel.

[Koor]
Wentel om die son vir jare aan een,
Lewe vir altyd in die reën

Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)

[Vers]
Almal het hoop nodig, maar kan jy sonder geld
Het jy al alles probeer, want sonder ondersteuning is jy niks!

[Koor]
Hemel in my drome, hel op aarde.
Die toekoms hang aan drade.
Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)

[Vers]
Almal is reg, jy’s verkeerd, jy moet maar net daarvan vergeet.
Ruk jou reg, maak daai plan want jy het nog net soveel dae om te tel.

[Koor]
Wentel om die son vir jare aan een,
Lewe vir altyd in die reën.
Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)

Hemel in my drome, hel op aarde.
Die toekoms hang aan drade.
Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)

Almal is reg, jy’s verkeerd, jy moet maar net daarvan vergeet.
Ruk jou reg, maak daai plan want jy het nog net soveel dae om te tel.
Sonder hoop is ons niks (Niks! Niks! Niks!)
Sonder hoop is ons niks (Niks!)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sonder Hoop Is Ons Niks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *