Creep ’n Freak

Original price was: R50.00.Current price is: R25.00.
  • USD: $1.41

Hy slyp in die donker, die slymerige monster! Skaduwees teen die muur, die grillerige ondier! Boor gate in jou muur om jou geheime af te luister! [Vers] Koekeloer soos ’n creep! Jy’s ’n fokken creep! Jy’s ’n freak! Jy’t fokken webbed feet! Jy’s ’n fokken creep! Jou fokken freak! [Koor] Trap die briek! Dis die…

SKU: Creep ’n Freak
Category:
Tags: ,

Description

Hy slyp in die donker, die slymerige monster!
Skaduwees teen die muur, die grillerige ondier!
Boor gate in jou muur om jou geheime af te luister!

[Vers]
Koekeloer soos ’n creep! Jy’s ’n fokken creep!
Jy’s ’n freak! Jy’t fokken webbed feet!
Jy’s ’n fokken creep! Jou fokken freak!

[Koor]
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!

[Vers]
Skarrel rond soos ’n creep! Jy’s ’n fokken creep!
Staar langer want jy’s ’n freak!
Jy’s ’n fokken creep! Jou fokken freak!

[Koor]
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!
Trap die briek! Dis die fokken creep!
Trap die briek! Dis die fokken freak!

[Brug]
Briek my (Een!) Briek my (Twee!) Briek my (Drie!).
Briek my voor ek die creep hel toe stuur!

[Koor]
Trap die freak! Dis die fokken creep!
Trap die creep! Dis die fokken freak!
Trap die freak! Dis die fokken creep!
Trap die creep! Dis die fokken freak!

[Vers]
Ek‘s nie bang vir spoke of demone
Maar draai nooit jou rug op die onmenslike monster
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)

[Koor]
Trap die freak! Dis die fokken creep!
Trap die creep! Dis die fokken freak!
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)

[Ta ta Hasie Hasie]
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)
Monster! (creep!) Monster! (freak!)
Jy’s ’n fokken creep! (Jou fokken freak!)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Creep ’n Freak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *