Skrik Wakker

Original price was: R50.00.Current price is: R25.00.
  • USD: $1.32

Skrik Wakker by Neumical. Tuned and Mastered by Michael Hawthorne. Listen for FREE on your favourite music streaming platform: neumical.za.net/links [Vers] Skrik tog net wakker, die dag word al kakker Oh fok staan op, die koffie verander in dop, Oh shit, trek aan, vra die bergie wat gaan aan? Daar mis ek die bus, bad…

SKU: Skrik Wakker
Category:
Tags: ,

Description

Skrik Wakker by Neumical. Tuned and Mastered by Michael Hawthorne.

Listen for FREE on your favourite music streaming platform: neumical.za.net/links

[Vers]
Skrik tog net wakker, die dag word al kakker
Oh fok staan op, die koffie verander in dop,
Oh shit, trek aan, vra die bergie wat gaan aan?
Daar mis ek die bus, bad luck is vir my lus!

[Koor]
Ek gee my oor aan tyd (my siel tick tock met ritme van atome)
Lewe gooi my in enige direksie (ek verouder in ringe soos bome)
Klou aan alles wat haat maak kwaad (ek kyk op na die sterre)
Hang vir altyd uit in die ruimte (al lê my stof in ‘n boksie geberre)

[Verse]
Nou raak jy nog vaaker, die dag word meer kakker
Oh fok staan op sy, lunch is klaar verby,
Oh shit, sluk die vurk, vra die bergie wat nou skud?
Daar mis ek drinks saam met Thys, bad luck is op my case!

[Brug]
Skrik tog net wakker (word vir my wakker)
Skrik tog net wakker (die dag word kakker)

[Koor]
Ek gee my oor aan tyd (my siel tick tock met ritme van atome)
Lewe gooi my in enige direksie (ek verouder in ringe soos bome)
Klou aan alles wat haat maak kwaad (ek kyk op na die sterre)
Hang vir altyd uit in die ruimte (al lê my stof in ‘n boksie geberre)

[Brug]
Skrik tog net wakker (word vir my wakker)
Skrik tog net wakker (die dag word kakker)

[Vers]
Nous jy mees dapper, in die nag word dit weer lekker
Oh fok gan slaap, middernag is reeds verstreke,
Oh shit, slat jou kop op die kussing, vra die bergie waar gaan jy nou slaap?
Ek dans met klasvaakie, my luck is nie te kak nie!

[Koor]
Ek gee my oor aan tyd (my siel tick tock met ritme van atome)
Lewe gooi my in enige direksie (ek verouder in ringe soos bome)
Klou aan alles wat haat maak kwaad (ek kyk op na die sterre)
Hang vir altyd uit in die ruimte (al lê my stof in ‘n boksie geberre)

[Koor]
Ek gee my oor aan tyd (my siel tick tock met ritme van atome)
Lewe gooi my in enige direksie (ek verouder in ringe soos bome)
Klou aan alles wat haat maak kwaad (ek kyk op na die sterre)
Hang vir altyd uit in die ruimte (al lê my stof in ‘n boksie geberre)

[Brug]
Skrik tog net wakker (word vir my wakker)
Skrik tog net wakker (die dag word kakker)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skrik Wakker”

Your email address will not be published. Required fields are marked *